Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die derde regeringsjaar van koning Hosea van Israel, seun van Ela, het Hiskia seun van koning Agas van Juda op die troon gekom.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:1 in konteks