Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die koning van Assirië opdrag gegee dat hulle een van die priesters wat uit Israel weggevoer is, soontoe moet bring. Hy het soontoe gegaan en daar gaan woon om hulle die regte verering van die God van die land te leer.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:27 in konteks