Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe is die koning van Assirië meegedeel: “Die nasies wat deur u weggevoer en in die stede van Samaria gevestig is, weet nie hoe hulle die God van die land moet vereer nie. Nou het Hy leeus op hulle losgelaat wat hulle doodgemaak het. Dit het gebeur net omdat hulle nie presies weet watter verering hulle aan die God van die land verskuldig is nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:26 in konteks