Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 15:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die ag en dertigste regeringsjaar van koning Asarja van Juda het Sagaria seun van Jerobeam oor Israel koning geword en ses maande in Samaria geregeer.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 15

Kyk 2 Konings 15:8 in konteks