Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 15:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hosea seun van Ela het teen Peka seun van Remalja saamgesweer, hom aangeval en doodgemaak en hom as koning opgevolg in die twintigste regeringsjaar van Jotam seun van Ussia.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 15

Kyk 2 Konings 15:30 in konteks