Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die ander verhale oor Joas en wat hy gedoen het, sy dapperheid en hoe hy teen koning Amasia van Juda geveg het, is opgeteken in die annale van die konings van Israel.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:15 in konteks