Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Joas van Israel het vir koning Amasia van Juda, seun van Joas seun van Ahasia, gevange geneem in Bet-Semes.Toe Joas in Jerusalem kom, het hy 'n stuk muur van Jerusalem laat afbreek van die Efraimspoort af tot by die Hoekpoort, honderd en tagtig meter.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:13 in konteks