Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 13:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe mense op 'n keer besig was om iemand te begrawe, sien hulle skielik so 'n bende. Hulle het die man se lyk in Elisa se graf gegooi. Toe die lyk aan Elisa se bene raak, het die man lewend geword en regop gaan staan.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:21 in konteks