Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het al die burgers van die land na die Baälstempel toe gegaan en dit verwoes. Hulle het die altare en die beelde stukkend geslaan en vir Mattan, die Baälspriester, by die altare doodgeslaan. Die priester Jojada het opsigters oor die huis van die Here aangestel.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:18 in konteks