Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priester Jojada beveel toe die bevelhebbers oor honderd wat in beheer van die manskappe was: “Bring haar tussen julle uit en maak elkeen dood wat agter haar aankom.”Die priester het gesê: “Sy mag nie in die huis van die Here doodgemaak word nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:15 in konteks