Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar sien sy toe die koning op sy plek staan soos die gebruik was, met die volksleiers en trompetblasers by hom en al die burgers van die land wat juig en trompette blaas. Toe skeur Atalia haar klere en skreeu: “Verraad, verraad!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:14 in konteks