Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

In Samaria was daar sewentig prinse uit Agab se geslag. Jehu het briewe geskryf en dit na Samaria toe gestuur, na die regeerders van Jisreël, na die leiers en na die opvoeders van Agab se nakomelinge. Dit het so gelui:

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:1 in konteks