Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 1:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy stuur toe 'n offisier met vyftig manskappe na Elia toe. Die offisier het na Elia toe opgeklim waar hy op die top van 'n berg gesit het. Die offisier het vir hom gesê: “Man van God, die koning het beveel jy moet afkom na hom toe.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 1

Kyk 2 Konings 1:9 in konteks