Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe antwoord Elia die offisier: “So seker as ek 'n man van God is, daar sal vuur uit die hemel uit afkom en jou en jou vyftig man verteer!”Daar het toe vuur uit die hemel uit afgekom en die offisier en sy vyftig manskappe verteer.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 1

Kyk 2 Konings 1:10 in konteks