Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 6:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Maak dan nou 'n nuwe wa en vat twee koeie wat in die melk is en nog nie ingespan was nie. Span hulle in voor die wa en keer hulle kalwers af kraal toe.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 6

Kyk 1 Samuel 6:7 in konteks