Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 6:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waarom sou julle hardkoppig bly soos die Egiptenaars en die farao hardkoppig was? Toe God hulle laat swaarkry het, het hulle uiteindelik die Israeliete laat gaan dat hulle kon wegtrek.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 6

Kyk 1 Samuel 6:6 in konteks