Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 6:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die goue afbeeldings van die muise was vir die versterkte en onversterkte stede van die vyf Filistynse regeerders. Die groot klip waarop hulle die ark van die Here neergesit het, staan tot vandag toe as getuienis op die grond van Josua van Bet-Semes.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 6

Kyk 1 Samuel 6:18 in konteks