Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 5:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die volgende dag het hulle vroeg opgestaan, en Dagon het weer vooroorgeval op die grond gelê, voor die ark van die Here. Die kop van Dagon en sy twee hande het afgebreek op die drumpel gelê, net sy lyf het oorgebly.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 5

Kyk 1 Samuel 5:4 in konteks