Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 27:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid en sy manne het van tyd tot tyd opgetrek en dan het hulle die Gesureërs of die Geseriete of die Amalekiete aangeval. Dit is die mense wat die gebied bewoon van Olam af waar jy ingaan na Sur toe tot by Egipte.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 27

Kyk 1 Samuel 27:8 in konteks