Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 24:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

My vader, kyk tog, kyk na die punt van u mantel in my hand. Deurdat ek die punt van u mantel afgesny het, maar u nie doodgemaak het nie, kan u weet en sien dat daar geen kwaadwilligheid of opstandigheid by my is nie. Ek het nie teen u in opstand gekom nie, selfs al agtervolg u my om my lewe te neem.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 24

Kyk 1 Samuel 24:12 in konteks