Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jonatan het vir Dawid gesê: “Gaan in vrede omdat ons twee in die Naam van die Here trou gesweer het en gesê het: Die Here is vir altyd daarvan getuie tussen ons en tussen ons twee se nageslagte.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:42 in konteks