Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:41 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die slaaf weg was, het Dawid opgestaan langs die kliphoop en op sy knieë geval en drie maal vooroor gebuig. Hulle het mekaar gesoen en saam gehuil totdat Dawid baie ontroerd geword het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:41 in konteks