Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 19:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ook hý het sy klere uitgetrek en self as profeet opgetree in die teenwoordigheid van Samuel. Daardie hele dag en nag het Saul sonder klere op die grond gelê, sodat die mense gevra het: “Is Saul ook onder die profete?”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 19

Kyk 1 Samuel 19:24 in konteks