Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 19:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het na die profetekwartiere toe gegaan in Rama, en die Gees van God het ook oor hom gekom en hy het so in die loop begin om as profeet op te tree totdat hy by die kwartiere in Rama gekom het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 19

Kyk 1 Samuel 19:23 in konteks