Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 19:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ondertussen het Dawid gevlug en ontsnap en by Samuel in Rama gekom en hom alles vertel wat Saul hom aangedoen het. Hy en Samuel het in die woonkwartiere van die profete gaan woon.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 19

Kyk 1 Samuel 19:18 in konteks