Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 13:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Samuel sê vir Saul: “Jy het dwaas gehandel. As jy maar die bevel van die Here jou God wat Hy jou gegee het, nagekom het! Waarlik, dan sou die Here nou jou koningskap oor Israel vir altyd bevestig het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 13

Kyk 1 Samuel 13:13 in konteks