Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 13:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

en toe dink ek: die Filistyne sal nou-nou teen my afkom na Gilgal toe en ek het nog nie aan die Here 'n offer gebring nie. Toe het ek dit gewaag om self die brandoffer te bring.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 13

Kyk 1 Samuel 13:12 in konteks