Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 10:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer jy vandag van my af weggaan, sal jy by Selsag, by die graf van Ragel op die grens van Benjamin, twee mans teëkom en hulle sal vir jou sê: ‘Die donkies wat jy gaan soek het, is gekry. Maar kyk, jou pa het die saak van die donkies al laat vaar. Hy is bekommerd oor julle en vra: Wat kan ek omtrent my seun doen?’

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 10

Kyk 1 Samuel 10:2 in konteks