Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 10:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat die slaaf vooruitgeloop het, het Samuel 'n kruik olie gevat en dit oor Saul se kop uitgegiet, hom gesoen en gesê: “Die Here het jou tot regeerder oor sy besitting gesalf.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 10

Kyk 1 Samuel 10:1 in konteks