Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 1:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sy hom gespeen het, het sy hom saamgeneem, en ook 'n driejaaroud bul, sestien kilogram meel en 'n kruik wyn. Sy het hom as klein seuntjie weggebring na die huis van die Here toe in Silo.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 1

Kyk 1 Samuel 1:24 in konteks