Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 29:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het Dawid vir die volle vergadering gesê: “Prys nou die Here julle God.” Die volle vergadering het toe die Here die God van hulle voorvaders geprys. Daarna het hulle voor die Here en die koning gekniel en in huldebetoon neergeval.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 29

Kyk 1 Kronieke 29:20 in konteks