Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 26:21-22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Uit die Jegiëlgroep was daar Setam en sy broer Joël. Hulle was uit die nageslag van Ladan, dit is afstammelinge van die Gersonitiese lyn deur Ladan, en familiehoofde van Ladan die Gersoniet. Hulle was in beheer van die skatte van die huis van die Here.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 26

Kyk 1 Kronieke 26:21-22 in konteks