Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 24:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die administratiewe amptenaar Semaja, 'n Leviet, seun van Netanel, het hulle opgeskrywe in teenwoordigheid van die koning, die amptenare, die priester Sadok, Agimelek seun van Abjatar en die familiehoofde van die priesters en die Leviete. Telkens is twee families vir Eleasar en een vir Itamar geneem.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 24

Kyk 1 Kronieke 24:6 in konteks