Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 22:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gee nou hart en siel daaraan om aan die Here julle God gehoorsaam te wees, en begin bou aan die heiligdom van God die Here, sodat die verbondsark van die Here en die gewyde voorwerpe van God ingebring kan word in die huis wat vir die Naam van die Here gebou sal word.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 22

Kyk 1 Kronieke 22:19 in konteks