Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 13:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid en die hele Israel het opgetrek na Baäla toe, na Kirjat-Jearim toe wat in Juda lê, om die ark te gaan haal. Dit is die ark van die Here God wat oor die gerubs troon; sy Naam is oor die ark uitgeroep.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 13

Kyk 1 Kronieke 13:6 in konteks