Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 10:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

en vir sy wapendraer gesê: “Trek jou swaard en steek my daarmee dood dat daardie heidene nie kom en my in oneer laat sterf nie.”Maar sy wapendraer wou nie, want hy was baie bang. Saul vat toe self die swaard en val daarin.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 10

Kyk 1 Kronieke 10:4 in konteks