Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 10:13-14 Afrikaans 1983 (AFR83)

13. Saul is dood oor die troubreuk wat hy teenoor die Here begaan het deurdat hy aan die bevel van die Here ongehoorsaam was, en ook deurdat hy raad gevra het by 'n gees

14. in plaas van die Here te raadpleeg. Daarom het die Here hom doodgemaak en sy koningskap laat oorgaan op Dawid seun van Isai.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 10