Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 1:26-30 Afrikaans 1983 (AFR83)

26. Serug, Nahor, Tera en

27. Abram, later Abraham genoem.

28. Die seuns van Abraham was Isak en Ismael.

29. Die oudste, Ismael, se nakomelinge was Nebajot, Kedar, Adbeël, Mibsam,

30. Misma, Duma, Massa, Gadad, Tema,

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 1