Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Salomo het twaalf streekbestuurders in die hele Israel aangestel met die oog op die onderhoud van die koning en sy hof. Elkeen was verantwoordelik vir een maand per jaar se onderhoud.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 4

Kyk 1 Konings 4:7 in konteks