Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 4:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

en solank Salomo geleef het, het die Judeërs en die Israeliete van Dan af tot by Berseba veilig gewoon, elkeen met sy eie wingerdstok en sy eie vyeboom om onder te sit.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 4

Kyk 1 Konings 4:25 in konteks