Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 4:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Salomo het geheers oor al die koninkryke van die Eufraatrivier af tot by die gebied van die Filistyne, dit wil sê tot by die grens van Egipte. Hulle het belasting betaal en was onderhorig aan Salomo solank hy geleef het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 4

Kyk 1 Konings 4:21 in konteks