Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 4:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ben-Geber in Ramot in Gilead; hierby was ingereken die tentdorpe van Jaïr seun van Manasse in Gilead, en ook die Argobgebied in Basan, sestig groot stede met mure rondom en poortgrendels van brons;

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 4

Kyk 1 Konings 4:13 in konteks