Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die ma van die kind wat lewe, begin toe by die koning smeek, want haar hart het inmekaar gekrimp oor die lot van haar baba, en sy sê: “Asseblief, U Majesteit, gee die seuntjie wat lewe vir haar, moet hom tog net nie doodmaak nie.”Maar die ander vrou sê: “As ek hom nie kry nie, kry jy hom ook nie. Sny hom deur!”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:26 in konteks