Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning van Israel sê toe vir Josafat: “Hier is nog een man deur wie ons die Here kan raadpleeg, maar ek haat hom, want hy voorspel vir my nooit iets goeds nie, net altyd die slegste. Dit is Miga seun van Jimla.”Josafat sê toe: “Die koning moenie so praat nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:8 in konteks