Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan sal die Here sy beloftes vervul. Hy het vir my gesê: ‘As jou nakomelinge nougeset leef en met hart en siel aan My getrou bly, sal daar altyd een uit jou nageslag as koning oor Israel regeer!’

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:4 in konteks