Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hou jou aan wat die Here jou God jou voorskryf en lewe daarvolgens. Gehoorsaam sy voorskrifte, sy gebooie, sy bepalings en sy verordenings soos dit opgeskryf is in die wet van Moses. Dan sal jy voorspoedig wees in alles wat jy doen en oral waar jy gaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:3 in konteks