Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 7:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar nou is ons vrygemaak van die wet, want ons het gesterf en staan nie meer onder die wet waardeur ons gebind was nie. Nou kan ons dien in die nuwe bedeling van die Gees, nie in die ou bedeling van wetsvoorskrifte nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 7

Kyk Romeine 7:6 in konteks