Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus was nog besig om dit vir die mense te sê toe daar 'n raadslid van die sinagoge voor Hom kom kniel en sê: “My dogter het nou net gesterwe, maar kom lê u hand op haar en sy sal weer lewe.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:18 in konteks