Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

“'n Mens gooi ook nie nuwe wyn in ou velsakke nie. As jy dit doen, bars die sakke, die wyn loop uit en die sakke is daarmee heen. Nee, 'n mens gooi nuwe wyn in nuwe sakke en so behou jy altwee.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:17 in konteks