Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 4:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het toe in die hele Galilea rondgegaan en die mense in hulle sinagoges geleer, die evangelie van die koninkryk verkondig en elke soort siekte en kwaal onder die volk gesond gemaak.

Lees volledige hoofstuk Matteus 4

Kyk Matteus 4:23 in konteks